Skillie Skilpad

- Ry 200km Oudsthoorn toe
- R370 om by Cango Wildlife Center in te kom
- Leeus, Luiperde, Cheetas, Krokidille en Slange

En wat onthou hulle?