Was dit nie vir die ordentlikke BMW baadjie, BMW valhelm en CAT stewels nie, het ek die uit die hospitaal uit geskryf.
Ek is redelik styf en seer vandag, maar geen steke nie en niks gebreek nie.
Die fiets sal ek more hoor.
En die sleep trok het die fiets ook nog laat val:
UPDATE: (17 February 2010)
Versekering happy en het uitbetaal, sy word reggemaak.