Mikrogolf Krummelpap

Verhoudings:

1k Meel tot 1k water = Krummelpap
1k Meel tot 3k water = Slap Pap.

3x 3Min op hoog in Mikro roer krummels los v mekaar na elke "rondte"
3x 7Min op Defrost (30%) en roer tussen deur... as pap effens droog lyk voeg net bietjies water by op 'n slag.

Lekker EET

Comments

  1. Dit werk BAIE goed... Maak net seker die tweede ronte is op 30% ander maak jy bruin pap...

    ReplyDelete
  2. Die beste krummelpap ooit. Het dit net te lanklaas gemaak. Resep vir die "relish" wat die beste saamwerk as enigeiemand belangstel.

    ReplyDelete

Post a Comment